book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Wat jou vierjarige moet eet

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Jou vierjarige wil alles doen wat hy in sy wildste drome kan bedink en van stilsit is daar nog geen sprake nie. Tussen maats wil hy wees en hy sal maklik sy kosblik gooi dat dit daar trek en eerder gaan speel.

Die kans is baie goed dat as jy vir hom ’n perske en jogurt kleuterskool toe inpak, hy met ’n hand vol jellielekkers en ’n koekie in sy kosblik gaan terugkom. Hy wil graag sosiaal en in wees en kos by die skool uitruil is deel daarvan.

Maak seker dat elke maaltyd en peuselhappie gesonde kos bevat en sluit elke keer veral minstens een vrug of groentesoort in. Al ruil hy sy lemoen by die skool vir ’n malvalekker, weet jy minstens daar is vyf ander kere dat hy gesonde kos eet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees