book-icon Uitgawe April & Mei 2018

Wil nie in toilet poef nie

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

My dogtertjie is nou drie jaar oud en het potjielesse amper onder die knie. Sy wil egter nie in die toilet poef nie. Hoe maak ek nou?

Dit is belangrik om te onthou dat elke kleuter uniek is. Kleuters is tussen 20 en 30 maande oud gewoonlik fisiek en emosioneel gereed vir potjielesse. Hoewel die meeste kinders tussen drie en vier jaar oud ’n gevestigde toiletroetine bemeester, moet jy in gedagte hou dat ongelukkies gebeur. Dit hoef nie tot ekstra spanning te lei as dit reg hanteer word nie. Daar is verskeie redes waarom kleuters gemaklik die toilet of potjie gebruik om te urineer, maar sukkel of selfs weier om stoelgang te passeer.

1. FISIEK Kleuters sukkel om hulleself gemaklik op ’n toilet te balanseer en te poef. Gebruik ’n potjie of sitplek-kussing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees