book-icon Uitgawe September & Oktober 2020

A – Z van peuterdissipline

akkreditasie
Peuterdissipline
Peuterdissipline

Jou peuter het ’n baie kort aandagspan en een van die maklikste maniere om haar van ongewenste gedrag te weerhou is om haar aandag af te trek met ’n meer aanloklike speelding.

Beloon jou peuter se goeie gedrag – dis ’n natuurlike aanmoediging vir haar om daardie gedrag weer te herhaal, en vorm die basis van positiewe dissipline. Prys haar as sy mooi met maatjies speel of ’n opdraggie uitvoer.

Jou kleinding is ’n regte klein nabootser. Stel dus nou reeds ’n goeie voorbeeld as dit kom by gedrag. Ouers wat skree se kinders is geneig om te skree – kyk net hoeveel van jouself jy in jou peuter herken!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees