book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Dut-dut deur die dag

akkreditasie

Die huis is rustig. Jy het pas ná ’n groot gesukkel jou peuter in sy bedjie gesit en jy sien uit na ’n welverdiende blaaskans, maar jou koppie tee is skaars gemaak of die kind skree bloumoord.

Hy het skaars 15 minute geslaap. Waar is die lekker lang dagslapies heen wat hy net nou die dag nog geniet het? Is hy besig om die dagslapery te ontgroei?

Dis nie vreemd dat peuters se slaappatroon verander namate hulle ouer word nie, sê Erica Neser, skrywer van How Babies And Toddlers Really Sleep en Slaapgids vir babas en kleuters (Protea).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees