book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Ek is reg vir potjielesse

akkreditasie

Voor julle potjielesse aanpak, moet jy eers seker wees jou kind is gereed. Begin eerder later as te vroeg.

Ouderdom alleen is nie ’n ware aanduiding dat jou kind reg is nie – potjielesse word tipies op enige tyd tussen 18 maande en vier jaar aangepak.

Dinge wat ’n verskil maak is so uiteenlopend soos die seisoen (somer is makliker), jou kind se geslag (dogtertjies is meesal vroeër reg) en jou kind se geaardheid (’n steeks kind, bang kind of een wat graag grense toets het meer tyd nodig), asook hoe geduldig julle as ouers is en of daar ook by die kleuterskooltjie met potjielesse begin is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees