book-icon Uitgawe Julie & Augustus 2020

Jou peuter: Maak nou werk van netheid

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Het jy geweet dat navorsers bevind het te veel chaos en rommel maak dit moeilik om te fokus en beperk jou brein se vermoë om inligting te verwerk? In sy boek Ouerskap met styl (Maskew Miller Longman) vertel die ouerskapsghoeroe Dereck Jackson dat hy in sy jare by ’n kinderleidingsentrum ’n regstreekse verband gesien het tussen hoe ’n kind se kamer lyk en hoe sy skoolboeke lyk.  “Kinders wat nooit geleer het om hul eie onmiddellike omgewing te organiseer en te respekteer nie, is nie in staat om hulleself te organiseer in die meer ingewikkelde omgewing van die opvoedings­wêreld nie,” skryf hy.

Om jou kleinding te leer opruim is dus nie net die pad na ’n netjieser huis nie – dis ook belangrik vir jou kind se ontwikke­ling. Maar wanneer en hoe begin jy?

Opruim lyk dalk vir jou na ’n kleinig­heid, maar soos al die ontwikkelings­mylpale is dit iets wat die grondslag vir baie ander eienskappe lê, sê Karin Bronkhorst, ’n opvoedkundige sielkundige van Bryanston in Johannesburg. Kyk waarmee dit alles help:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees