book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Ons verstaan mekaar: ’n peuter-‘woordeboek’

akkreditasie

As jy enigsins ’n indruk wil maak, is dit ’n goeie plan om op jou hurke of knieë te gaan sit om seker te maak jy is op jou peuter se hoogte sodat julle oogkontak maak.

Kyk hom reguit in die ogies terwyl jy met hom praat.

Moet eerder nie ’n lang, breedvoerige gesprek probeer voer nie, maar praat in kort sinne en maklike woorde wat hy kan verstaan: “Moenie jou sussie seermaak nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees