book-icon Uitgawe Mei & Junie 2020

Pak potjielesse reg aan

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

V: Hoe weet ek my kind is gereed om te begin?

A: Moenie oorhaastig wees om met potjielesse te begin nie. Jou peuter ontwikkel gewoonlik eers teen twee jaar oud genoeg beheer oor die spiere wat nodig is om urine in sy blasie te hou en dit dan willekeurig te laat uitvloei. Moet nooit potjielesse aan jou kind opdwing nie en wag tot hý belangstelling begin toon, soos dat hy jou begin na-aap. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees