book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

Peuter-wangedrag: Kies jou oorlog

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Wanneer is jou peuter bloot stout en ongehoorsaam? En wanneer is hy net besig met gesonde verbeeldingspeletjies of werklik nie in staat om iets reg te kry nie? As jy die antwoorde op dié vrae ken, sal julle baie minder baklei.

Hier is vier gevegte wat jy eenvoudig móét wen en drie waar jy maar jou boks-handskoene kan uittrek en jou peuter laaste kan laat lag. Daar is ook drie grys areas wat jy soms sal moet wen en waar jy ander kere maar die onderspit moet delf.

1. Veilig vas in ’n motorstoeltjie

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees