book-icon Uitgawe April & Mei 2019

Potjielesse vir beginners

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Potjielesse kan so glad soos seep verloop of dit kan effens langer duur as waarop jy voorbereid was.

Sommige peuters word so steeks soos donkies as dit by toiletmaniere kom. Ander raak dit so gou baas dat jy kan nie verstaan hoekom mense soveel drama daarvan maak nie.

Pak dit met optimisme en met die raad hieronder aan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees