book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2019

Tasdefensief. Wat nou?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG:

My seuntjie is twee jaar oud. Hy is sensitief vir verskeie teksture en gril as sy hande en voete vuil is. In die winter hou hy nie van truie of warm goed nie en hy’s ook kieskeurig oor die kleure wat hy dra. Daarby eet hy sleg en sekere kosteksture maak hom naar. Ek vermoed hy is tasdefensief. Hoe kan ek hom help?

ANTWOORD:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees