book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Vang, vermy en hou verby

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Probeer jou peuter dissiplineer op ’n manier wat direk met haar gedrag verband hou en help haar verstaan dat haar slegte gedrag gevolge het.

Peuters is dikwels baie vernielsugtig en as sy haar speelgoed rondgooi, kan jy haar onmiddellik vra om jou te help om dit op te tel. As sy ’n blad uit haar boek skeur, kan jy haar vra om jou te help om die blad  terug te plak.

Verduidelik dat julle nie meer die storie in die boekie kan lees as sy dit skeur nie. Dissiplineer haar op ’n manier waaruit sy kan leer en groei. Onthou, sy gaan haar grense toets.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees