book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Vat kosfiemies vas!

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Jy kan jou maar begin gereed maak vir fiemies wanneer jou kind haar peuter- of kleuterjare binnegaan. Tot twee derdes van ouers meen hul kleuter het ’n eetgewoonteprobleem van die een of ander aard, sê Kath Megaw, ’n kliniese dieetkundige met ’n spesiale belangstelling in pediatrie. 

Stap een is om eers onderliggende redes vir die saak te soek, sê sy.

Fiemies kan sy oorsprong hê in ’n mediese toestand (soos refluks) of ’n sindroom, dit kan ontstaan omdat jou kind tasdefensief is en nie die reuk, temperatuur of tekstuur van kos kan verdra nie, omdat sy kort tevore siek was, of omdat sy te veel sap en verfynde suiker inkry wat haar aptyt verwoes. Nog oorsake kan wees dat die gesin geen maaltydroetine het nie of dat etens­-tye ontaard het en glad nie meer lekker is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees