ATKV-Kinderboektoekennings 2013

akkreditasie
Die ATKV het onlangs hul Kinderboektoekennings vir 2013 aangekondig. Hier is die 2013-leeslys!

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar

  • Ben en die walvisse – Tafelberg
  • Waarvoor is seerowers bang? – Lapa Uitgewers

Selfleeskategorieë:

Graad 1 – 3

  • Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die seerower van Watsenaam – Lapa Uitgewers
  • Kas vol monsters: Die perfekte monster – Lapa Uitgewers
  • Kas vol monsters: Kinderspeletjies – Lapa Uitgewers
  • Professor Fungus en die ongelooflike miniatuur-avontuur – Lapa Uitgewers
  • Professor Fungus en die zombie-tamaties – Lapa Uitgewers

Graad 4 – 5

  • Bastian Blom en die gillende geraamte – Lapa Uitgewers
  • Bastian Blom en die pratende portret – Lapa Uitgewers
  • Die Kolonel – Human & Rousseau
  • Nina en die wacky hare – Tafelberg
  • Speurder Annika stel ondersoek in – Lapa Uitgewers
  • Speurhond Willem in die ruimte – Tafelberg
  • Speurhond Willem in New York – Tafelberg
  • Zackie Mostert druk 'n drie – Lapa Uitgewers

Graad 6 – 7

  • Al die meisies hou van Divan Louw – Lapa Uitgewers
  • Anna Atoom en die digitale draak – Tafelberg
  • Anna Atoom en die magnetiese meermin – Tafelberg
  • Lang Henning en die diamantsmokkelaars – Groenheide Boeke
  • Lang Henning en die sirkus – Groenheide Boeke
  • Nog 13 spookstories – Lapa Uitgewers
  • Nova: Bloedbroers – Lapa Uitgewers
  • Spesiale en geheime agent Peter van der Wind en die Chinese draak – Lapa Uitgewers

Graad 8 – 10

  • Betower – Lapa Uitgewers
  • Die vlinder en die surfer – Protea Boekhuis
  • Ek was hier – Lapa Uitgewers
  • Emma en die geheime gang – Human & Rousseau
  • Glam Divas: Didi – Lapa Uitgewers
  • Hoopvol – Tafelberg
  • Onkant – Lapa Uitgewers
  • Rocksusters – Lapa Uitgewers
  • Tot Siens, Koning Arthur – Tafelberg
  • Verlief – Lapa Uitgewers
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees