Afrika in denim-babakamer

akkreditasie
Afrika denim babakamer
Afrika denim babakamer
Hierdie Afrika-inspirasie sal jou seuntjie laat voel soos die koning van die oerwoud.

Materiaal & kleure

  • Jy kan nie 'n fout maak met denim en kakie vir jou seuntjie se kamer nie, veral as jy dit met allerhande Afrika- en dierelemente kombineer nie.
  • Die kleurskema sorg vir 'n sterk seutjie-karakter sonder om die sagtheid wat by 'n babakamer pas, te verloor.

Finale afrondingswerk...

  • Span alledaagse items op 'n interressante manier in.
  • Die aansteekbord sal seker maak dat baba se kop nie teen die muur stamp nie.
  • Die sleutelrak word gebruik om kombersies of speelgoed aan op te hang.
  • Die koekpan word ingespan om rome en oorstokkies bymekaar te hou.
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees