Baba & Kleuter: September 2015

akkreditasie
Hier is ons pragtige September-uitgawe!

In hierdie uitgawe:

Swangerskap: Wat om te verwag as jy halfpad is, how om jou gewig dop te hou en wie jou gaan help kraam.

Baba: Ons kyk bietjie wat in daai doek is en wat dit beteken.

Peuter en kleuter: Ons gee raad oor tandjies, oefeninge om mylpale te bereik en ons praat met dokters oor hardlywigheid.

Lees hierdie en nog meer in die September-uitgawe, nou te koop teen slegs R31,50!

Klik hier om die digitale weergawe te koop en af te laai. 

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees