Ons babakamer: Engeland-tema

akkreditasie
Ons hou van hierdie Engeland-tema. Vind uit hoe hierdie mamma dit reggekry het. 

Ons reis heelwat en toe het ek besluit om my seuntjie se kamer Engeland-tema te maak. Die beddegoed is van Shwoozh linne. Die canvasses teen die muur is uit ‘n kinderboek geskandeer en geprint, sommer by ‘n gewone drukkerswinkel. Die vertrek was eintlik ‘n tuis-kantoor met ‘n buitedeur en om die kamer veiliger te maak het ek die klerekas voor die deur geskuif. 

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees