Henry Hugglemonster-partytjie

akkreditasie
Hierdie dogtertjie het 'n unieke "Henry Hugglemonster-partytjie" gehad. Hier is hoe haar mamma dit gedoen het. 

My dogtertjie het die begin van die jaar `n storie op tv begin kyk "Henry Huggle Monster".

Sy het aangedring op die tema partytjie, die mamma het begin rond bel en hoor wie kan help want dis nie sommer 'n tema se goedjies wat jy net kan aankoop nie.

Ek het `n oulike vroutjie gekry wat kinder partytjies doen vir haar die goedjies gemail nadat ek die mannetjies ens moes google en walla daar het my dogtertjie haar "special" en unieke verjaarsdag partytjie gekry.

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees