Mickhe se prinses en Tinkerbell partytjie

akkreditasie
Mickhe Meintjies se mamma het vir haar eerste twee verjarrsdagpartytjies 'n prinses en Tinkerbell-tema gekies. Die kleinding is nou nog mal oor Tinkerbell. 

My dogtertjie Mickhe Meintjes se eerste verjaarsdag partytjie was prinsese en haar tweede Tinkerbell, ek het alles self gemaak. Sy is nou nog mal oor Tinkerbell.

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees