Ooievaarstee: Mooi wense-kaartjies

akkreditasie
Gee hierdie kaartjies aan elkeen van die gaste by die ooievaarstee en vra hul om hul mooiste wense vir die nuweling daarop in te vul!

Laai hierdie vel af, druk dit in kleur uit op 'n paar A4 papiere en knip die verskillende blokkies uit. Gee dan aan elke gas by die ooievaarstee om in te vul met haar persoonlike boodskap aan die ongebore baba!

Om af te laai, klik hier: ooievaarstee_mooi_wense.pdf.

Om af te laai, klik hier: ooievaarstee_mooi_wense.pdf

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees