SA se top rugby-skole

akkreditasie
skoolrugby
skoolrugby
Ons kyk na Suid-Afrika se top skole vir rugby, gemeet aan wie die meeste Springbokke opgelewer het asook die huidige ranglys.

Toets 1: Watter skole het die 2015 Springbok-spelers opgelewer?

1. Grey College, Bloemfontein
Bismarck du Plessis, Jannie du Plessis, Coenie Oosthuizen, Ruan Pienaar, Adriaan Strauss

2. Paarl Gim, Paarl
Jean de Villiers, Schalk Burger, Handré Pollard

3. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch
Schalk Brits, Willie le Roux

Afrikaanse Höer Seunsskool (Affies), Pretoria
Fourie du Preez 

Hoërskool Bastion, Krugersdorp
Rudy Paige

Hoërskool Ben Vorster, Tzaneen
Sibusiso Mlangeni

Bishops Diocesan College, Kaapstad
Francois Louw

Generaal Hertzog, Witbank
JP Pietersen

Grey High School, Port Elizabeth 
Siya Kolisi

Höerskool Hugenote, Springs
Lood de Jager

King Edward VII School (KES), Johannesburg
Bryan Habana

Maria Louw High School, Queenstown
Lwazi Mvovo

Maritzburg College, Pietermaritzburg
Jesse Kriel

Michaelhouse, KZN Midlands
Pat Lambie

Milnerton, Kaapstad
Damian de Allende

Monument Hoërskool, Krugersdorp 
Willem Alberts

Hoërskool Nelspruit
Duane Vermeulen

Paarl Boys' High (Hoër Jongenskool Paarl)
Frans Malherbe

PW Botha College, George
Zane Kirchner

Peterhouse, Zimbabwe
Tendai Mtawarira

Hoërskool Pietersburg, Polokwane
Victor Matfield

Hoërskool Sand du Plessis, Bloemfontein
Morné Steyn

Hoërskool Swartland, Malmesbury
Pieter-Steph du Toit

Hoërskool Tygerberg, Kaapstad
Eben Etzebeth

Bronne: Rugby365 en SchoolSportsNews

Toets 2: Top skole vir Springbokke van alle tye

Volgens SchoolSportsNews.co.za het hierdie 10 skole sover die meeste Springbokke vir Suid-Afrika opgelewer:

1. Paul Roos Gymnasium: 48 Springbokke
2. Grey College (Bloem): 45
3. Bishops: 42
4. SACS: 29
5. Paarl Gimnasium: 23
6. Paarl Boys’ High: 20
7. Kimberley Boys High: 19
8. Rondebosch Boys High: 15
9. Maritzburg College: 13
10. Grey High School (PE): 12

3 Springbok-kapteine was in Bishops en 3 in Paul Roos. Grey College, Hilton College, Paarl Gimnasium and Sentraal (in Bloemfontein) het elkeen 2 Springbok-kapteine geskool.

Toest 3: Die amptelike skoolrugby Powerade Prestasieranglys vir 2015

Hierdie is die gekombineerde ranglys vir elke skool se A-spanne, van die Eerste XV tot die U16, U15 en U14-spanne. Om te sien hoe hierdie ranglys aanmekaar gesit is, besoek SASchoolSports.co.za

1. Paarl Boys’ High
3. Glenwood
4. Grey College
5. Affies
6. Monument
7. Grey High School
8. Paul Roos Gym
9. Stellenberg
10. Paarl Gim

As 'n mens net na die Eerste XV-spanne kyk, lyk die Powerade Pestasieranglys ietwat anders:

1. Paarl Boys’ High
2. Affies
3. Paarl Gim
4. Michaelhouse
5. Monument
6. Paul Roos Gym
7. Selborne College
8. Grey High School
9. Grey College
10. EG Jansen

Ons besef hierdie is 'n omstrede onderwerp en jy sal verskillende ranglyste vind waar ander kriteria toegepas is. Sien ook Rugby15.co.za, SchoolBoyRugby, en Rugby365.

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees