Sê jou sê en wen!

akkreditasie
Baba & Kleuter nooi jou uit om ons opname te voltooi, en jy kan een van 6 geskenkpakke wen!

Ons sal jou terugvoer oor 'n paar ouerskapverwante sake waardeer. Jou deelname sal ons help om die behoeftes van die ouerskapmark beter te verstaan, sodat ons vir jou net die beste inhoud kan skep. 

Elkeen wat die opname voltooi sal in aanmerking kom om een van 6 speelgoedgeskenkpakke, elk ter waarde van R400, te wen!

Klik hier vir die opname. Dit sal net 'n paar minute neem... ons waardeer jou deelname.

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees