Skep ’n plek vir speel

akkreditasie
Kenners is dit eens: ’n kind se werk is om te speel. Gee haar ’n kamer wat spesiaal hiervoor ingerig is, en kyk hoe sy blom.

Beplan die tema en kleure volgens haar persoonlikheid. Sorg vir genoeg stoorplek en hoekies vir verskillende aktiwiteite.

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees