Uiltjie partytjie

akkreditasie
Uiltjie partytjie
Uiltjie partytjie
Milan se mamma, Sandy Meyer, het hierdie pulike uiltjie-partytjie bymekaar gesit. Hierdie tema is beslis een om te probeer. 

My dogtertjie Milan het een geword op op 20 Sept 2014. Dit het 'n uiltjie tema gehad. Ek het due eet-en-speel pakkies self gedoen en dit baie geniet! Die venue en dekor was gedoen deur The Little Party Place on Lynnwood, Die heerlike koek en cupcakes was te danke aan Too Sweet by Xantelle. Dit was 'n baie lekker en geseënde dag!

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees