book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2018

Bak dié jaar self!

akkreditasie
Resep en stilering Ziska Baumgarten; Fotografie Neil Kirby
Resep en stilering Ziska Baumgarten; Fotografie Neil Kirby

Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n groot oondbak of twee ronde koekpanne met bakpapier uit en smeer met botter of kossproei. Plaas al die bestanddele in die volgorde waarin dit hierbo verskyn in ’n mengbak en meng tot glad. Skep die mengsel in die voorbereide panne en bak 25 tot 30 minute. Laat dit in die pan afkoel voor jy dit op ’n afkoelrak omkeer.

Klop die botter met ’n elektriese menger terwyl jy die opgehoopte versiersuiker lepel vir lepel byvoeg. Meng goed. Hou 2 tot 3 minute aan klop tot die mengsel lig en donsig is. Dis genoeg vir twee groot koeke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees