book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Boeke is die beste bederf

akkreditasie
Boeke is die beste bederf
Boeke is die beste bederf

Dié boek deur Refiloe Moahloli en die illustreerder Zinelda McDonald het in drie tale uitgekom. Die boek vertel ’n warm, vertroostende storie van ’n vriendskap en ubuntu wat ons ooreenkomste en verskille vier. Ondersteun gerus plaaslike talent en skaf die boek as Kersgeskenk vir jou kinders aan. R140, Pan Macmillan Children’s Books.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees