book-icon Uitgawe Desember 2019 & Januarie 2020

Boeke wat betower

akkreditasie
Baba & Kleuter
Baba & Kleuter

Bennie, kan jy die storie bring?

Bennie Boekwurm se mooiste sprokies 2 deur Louise Smit en Johann Strauss bevat klassieke verhale soos “Rooikappie”, “Die skoenmaker-kaboutertjies”, “Duimelina” en “Sneeuwitjie”. As jou kinders nog nie vir Bennie Boekwurm ken nie, is dit nou die tyd om die bebrilde gryskopdiertjie aan jou kroos voor te stel. In hierdie boek lees Bennie Boekwurm stories uit sy dik sprokiesboek, wat met ’n spesiale sleutel oopgesluit word. Jou kleuter sal gek wees oor die kreatiewe manier waarop die stories gedeel word. Human & Rousseau, R165.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees