Nina Moolman (9 maande) van Pretoria, Gauteng.
Carlo Mastoroudes (6 maande) van Rustenburg, Noordwes.
Nehemia Lukas (3) van Kaapstad, Wes-Kaap.
Milandi Maass (3 weke) van Pretoria, Gauteng.
G.J. le Roux (8 maande) van Pongola, KwaZulu-Natal.
Joshua Carr (4 maande) van Durbanville, Wes-Kaap.
Malcolm Kock (10 maande) van Lichtenburg, Mpumalanga.
Miahbeth Burger (8 maade) van Bloemfontein, Vrystaat.
Cetaphil
Cetaphil® se reeks velsorgprodukte sorg van geboorte af vir ’n leeftyd met ’n gesonde vel. Cetaphil®-babaprodukte is spesiaal geformuleer vir baba se behoeftes en om die gevaar van allergieë te verminder. Dit help jou baba se vel om sterk en gesond te ontwikkel. Cetaphil® is by vooraanstaande apteke beskikbaar. Elke gesiggie op hierdie blad wen ’n geskenkpak ter waarde van R800