Ouma Marlise Booyens van Margate, Kwa­Zulu-Natal, saam met die tweeling Wian en Waldo (9 maande) Bruwer van Centurion.
Oupa Harry Crous van Pretoria, Gauteng, saam met Sophia Stadler (3) van Bloemfontein, Vrystaat.
Oupa Hannes Botes van Hazyview saam met Sebastian Calitz (2) van George, Wes-Kaap.
Oupa en ouma Corrie en Verna van Dalen saam met Milané Dicks (1) van Welkom, Vrystaat.
Oupa Louis Kotze saam met Leandri Dietrichsen (3 maande) van Standerton, Mpumalanga.
Oupa Johan saam met Franco Rademeyer (8 maande) van Welkom, Vrystaat.
Oupa Nico en ouma Emma Nel saam met Jana (18 maande) en Miah (1 week) van Heerden van Mokopane, Limpopo.
Ouma Lynn van der Westhuizen van Cradock, Oos-Kaap, saam met Jandre (3) en PJ (1) van Niekerk van Bloemfontein, Vrystaat.
Ouma Sonja en oupa Frikkie Davenport saam met Joané Roux (6 weke) van Cradock, Oos-Kaap.
Oupa Louis Dixon van Bloemfontein, Vrystaat, saam met Kyra Botha (18 maande) van Secunda, Mpumalanga.
Ouma Louwna van der Westhuizen saam met Leah Gideon (2) van Vredendal, Wes-Kaap.
Oupa Johan van Rooyen van Namibië saam met die nefies Cor Viljoen (2) en Jannes van Rooyen (4) van die Strand, Wes-Kaap.
Ouma Elize en oupa Johan Roets saam met ma Leonie en Cilliers (4) Lubbe van Parys, Vrystaat.
Ouma Elmarie de Kok saam met Caylee Menezes (4) van Fochville, Gauteng.
Ouma Esther Breedt saam met Bismarck de Jager (17 maande) van Alberton, Gauteng.
Ouma Alina Snyman van Somerset-Oos, Oos-Kaap, saam met Beynard (5) en Lihanke (3) Rademeyer van Port Elizabeth, Oos-Kaap.
Ouma Ina Steyn saam met Ané Dempers (18 maande) van Brackenfell, Wes-Kaap.