book-icon Uitgawe Desember 2017 & Januarie 2018

Kinderkamer: Heeltyd speeltyd

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Baba Bella kan bottel drink en haar doek natmaak. R299,90, Toys R Us.
Baby’s First-poppe vanaf R299,99 elk, Ideal Toy.
Leapfrog se Sing & Snuggle Scout en Violet-poppe vanaf R399,99, beskikbaar by speelgoedwinkels landwyd.
‘n Kersfees-elf en towerbeloningstelletjie R495, speelgoedwinkels en elfforchristmas.co.za.
Fisher Price se Laugh & Learn Puppy & Sis-poppies vanaf R749,99, Toys R Us, Baby City, Toy Kingdom en Hamleys.
Toy Project se handgemaakte haai R455 en handgemaakte seekoei R340, faithfull-to-nature.co.za.
Hape se Super Moose-houtbokspeletjie R119,90, Toy Kingdom.
Despicable Me-verrassingspoppies sowat R60 elk, Toy Kingdom.
My Olifantmaatjie leer kinders ‘n Afrikaanse rympie en liedjie, vorms en kleure. R380, dieremaatjies.com.
Maui-pop R599,90, Toy Kingdom.
Casey-pop, beskikbaar in vier weergawes vanaf R49,99 elk, Pick n Pay, ToyZone, West Pack, Toy Adventures, Plastic Store.
Paw Patrol-voertuig en -hondjie R349,90, Toys R Us.
Viltskapie R99,95 en Kersvader-viltsakkie R59,95, albei Woolworths.
Disney-prinses R494,75, Toys R Us, Hamleys, Toy Kingdom en ToyZone.
PJ Masks-voertuie R299,90 elk, Toys R Us.
Transformer-robotmannetjies R39,90, Toy Kingdom.
My Little Pony The Movie Canterlot & Seaquestria-kasteel vanaf R1 399, Toys R Us, Toyzone, Toy Kingdom, Hamleys en takealot.com.
Reggies se Stella-poppie R249,90, Toys R Us.
Die Baba Tasha-pop kan Afrikaans praat! R699,99, Toys R Us, Toyzone en Makro.
My Little Pony met haarkammetjie R199,90, Toy Kingdom.
Teletubbies wat gesels aanmoedig R299, Toyzone.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees