book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Hier's sy! Baba en Kleuter-voorbladgesiggie vir 2019

akkreditasie
Lika van der Merwe (15 maande)
van Kaapstad, Wes-Kaap.
Lika van der Merwe (15 maande) van Kaapstad, Wes-Kaap.

Sy’s verskriklik lief vir haar twee oumas, maar Pa Tiaan bly haar gunsteling.

Ma Luka vertel hulle het haar op ’n jaar na ’n speelskooltjie toe gestuur en dat sy mal is oor al haar maatjies daar. ”Sy’s dol daarop om in haar stootwaentjie parkie toe te gaan – eintlik oor enige buite-aktiwiteit.”

Haar gunstelingdis is broccoli en hoender, en sy hou van enige musiek met ’n lekker ritme. ”Maar sy dans verskriklik snaaks,” vertel Luka. Lika wen pryse ter waarde van R15 000 van ons drie borge: Baby City, Epi-max en Calpol.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees