Dis vakansie en as jy kinders onder 15 in die huis het, kan jy maar weet iewers gaan julle minstens een – en waarskynlik baie meer as een – geliefde Disney-animasiefliek kyk. Maak dus seker jou Disney-kennis is op datum met ons prettige vasvra!

Wat is jou gunstelling Disney fliek en hoekom? Laat ons weet by web@babaenkleuter.co.za.