Mila van Zyl (2) van Bredasdorp, Wes-Kaap.
Miané Nieuwoudt (3) van Moorreesburg, Wes-Kaap.
Mason Nelson (8 weke) van Kaapstad, Wes-Kaap.
Malan Leo Laurence (14 maande) van Johannesburg, Gauteng.
Liam Pretorius (9 maande) van Langebaan, Wes-Kaap.
Inge van Eeden (7 maande) van Kaapstad, Wes-Kaap.
Ananja van der Walt (9 maande), van Roodepoort, Gauteng.
AJ Jooste (9 maande) van Bloemfontein, Vrystaat.


DEEL & WEN!
Cetaphil® se reeks velsorgprodukte sorg van geboorte af vir ’n leeftyd met ’n gesonde vel. Cetaphil®-babaprodukte is spesiaal geformuleer vir baba se behoeftes en om die risiko van allergieë te verminder. Dit help jou baba se vel om sterk en gesond te ontwikkel. Cetaphil® is by vooraanstaande apteke beskikbaar. Elke gesiggie op hierdie blad wen ’n geskenkpak ter waarde van R800.
Cetaphil