Sudocrem

Deel & wen!

Sudocrem is ’n eenvoudige en doeltreffende vennoot vir die hele gesin. Dit is veelsydig genoeg om sensitiewe vel te kalmeer wat onder brandboudjies, skeeruitslag, sportskawing of ander veltoestande deurloop. Elke gesiggie op dié blad wen ’n geskenkpak ter waarde van R800. Veels geluk aan elkeen!

Clarisa van Niekerk en Carlo (3), Rustenburg, Noo
Clarisa van Niekerk en Carlo (3), Rustenburg, Noordwes.
Chantelle Smit en Marcus (2), Rustenburg, Noordwes
Chantelle Smit en Marcus (2), Rustenburg, Noordwes.
Chriszel Scholtz saam met Darius (4) en Marizel (
Chriszel Scholtz saam met Darius (4) en Marizel (18 maande), Middelburg, Mpumalanga.
Nadine Pretorius en Milan (18 maande), Bethlehem,
Nadine Pretorius en Milan (18 maande), Bethlehem, Vrystaat.
Chantalle Louw saam met Lume (6) en Ziandri (4), P
Chantalle Louw saam met Lume (6) en Ziandri (4), Pretoria, Gauteng.
Monica Kotze saam met Sion (3) en Regardt (1), Cen
Monica Kotze saam met Sion (3) en Regardt (1), Centurion, Gauteng.
?Lynette Gous en Lila (6), Durbanville, Wes-Kaap.
Lynette Gous en Lila (6), Durbanville, Wes-Kaap.
Bernadette Fourie saam met Dané (4) en die tweelin
Bernadette Fourie saam met Dané (4) en die tweeling, Melandie en Daniël (2), Westonaria, Gauteng.