book-icon Uitgawe Oktober & November 2019

Jou fotoblad

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

BabyJoy
DEEL & WEN!
Doekruil was nog nooit makliker met BABYJOY Diaper Pants nie, Japan se nommer een babadoeke. Hierdie doeke is sag, maklik om te dra en te ruil. Elke doek het ’n 360° rekbare middelband, en is absorberend vir tot 12 uur. In vier groottes beskikbaar by Baby Boom, Babies R Us en aanlynwinkels. Vir meer inligting, besoek babyjoyclub.com. Elke gesiggie op hierdie blad wen vyf pakke BabyJoy Diaper Pants ter waarde van R875 elk.
Alé du Plessis (3 maande) van Dewetsdorp, Vrystaat.
Louis Alberts (10 maande) van Pretoria, Gauteng.
Riley Appolis (14 maande) van die Paarl, Wes-Kaap.
Gideon Dawid van der Walt (6 maande) van die Paarl, Wes-Kaap.
Emily Coetzee (6 maande) van Robertson, Wes-Kaap.
Zihan Barnard (5 maande) van Kirkwood, Oos-Kaap.
Nova Nel (16 maande) van Durbanville, Wes-Kaap.
Phillip Lazenby (5 maande) van Bellville, Wes-Kaap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees