Chrizaan (14), Junior, Christine, Carlo (12) en Ch
Chrizaan (14), Junior, Christine, Carlo (12) en Christian (3) de Jager van Rustenburg geniet ‘n see-vakansie.
 Pieter, Rochelle en Seth (18 maande) Pieters van
Pieter, Rochelle en Seth (18 maande) Pieters van Klerksdorp kuier in Uvongo, KwaZulu-Natal.
Lezanne, Ernst en Lisa (13 maande) Nel van Pretori
Lezanne, Ernst en Lisa (13 maande) Nel van Pretoria het Mauritius saam verken.
Rudiger, Leané (15 maande) en Sonet Weidenmann va
Rudiger, Leané (15 maande) en Sonet Weidenmann van Potchefstroom was Frankryk toe!
Frederick, Nelize en Amore (3) van Port Elizabeth
Frederick, Nelize en Amore (3) van Port Elizabeth hou vakansie op Mosselbaai, Wes-Kaap.
Marcel, William (13 maande) en Kristen Joubert van
Marcel, William (13 maande) en Kristen Joubert van die Paarl kuier op die plaas.
Marischa, Ian (3) en Ruben (6 maande) Landsberg k
Marischa, Ian (3) en Ruben (6 maande) Landsberg kuier in Doebai.
Melanie, Arno (19 maande) en Henk Sloet van Fochvi
Melanie, Arno (19 maande) en Henk Sloet van Fochville kampeer graag.

 

Pigeon-geskenkpak
Pigeon-geskenkpak
DEEL & WEN!
Pigeon se babavogdoekies en velsorgprodukte versorg jou baba se delikate vel. Die vogdoekies is parabeen-, geur- en alkoholvry, en die velsorgreeks is hipoallergenies. By babawinkels, Dis-Chem, apteke, uitgesoekte kleinhandelaars en aanlynwinkels te koop. Elke gesin op hierdie blad wen 'n Pigeon-geskenkpak ter waarde van R800.