book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Jou fotoblad

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Agt gelukkige gesiggies wen elk ’n geskenkpak van Philips Avent ter waarde van R850! Die geskenkpak bevat die volgende: tuitbekertjies wat dit maklik maak om van bottel na koppie oor te slaan, bekers met ’n strooitjie wat vou en wat ideaal is vir met ’n strooitjie leer drink, en grootmensbekers wat jou kind help om sonder ’n gemors te leer drink. Stuur jou foto na sharing@ypbmagazine.com om deel te neem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees