book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

Jou fotoblad

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Agt gelukkige gesiggies wen elk twee maande gratis toegang tot die 10 Vingers-stimulasieprogram ter waarde van R1 200! Die prys gee jou twee maande van elektroniese toegang tot prettige en betekenisvolle tydverdrywing saam met jou kleinding.

Die program streef daarna om peuters en kleuters tussen een en vyf in die geheel te ontwikkel. Elke dag is anders en vol pret. Belê in die boustene van jou kind se toekoms. Om deel te neem, stuur jou kind se foto na sharing@ypbmagazine.com.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees