book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Jou leeshoekie

akkreditasie

Z is vir Zackie: Die pretpark en Die tent-avontuur is kinderfiksie geskryf deur Jaco Jacobs en gerig op kinders van vyf jaar en ouer.

Hierdie boeke, met groot en maklik verstaanbare teks, is perfek vir beginnerlesertjies. Elke boek bevat volkleurillustrasies deur Alex van Houwelingen, wat dit ook ideaal vir voorlees maak.

In albei hierdie stories sien Zackie die skoolboelie, Anton, reg en het hy hope pret saam met sy beste vriend, Vincent.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees