book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Jou troeteldiere: Geveerde vriende

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Budjies of parkiete word dikwels as troeteldiere verkies omdat hulle bekostigbaar en vriendelik is en maklik hanteer word. Dit is ’n goeie idee om vir jou budjie ’n maat aan te skaf, aangesien hulle sosiale diertjies is wat daarvan hou om in pare te woon.

Jou troetelvoël gebruik liggaamstaal om met jou te kommunikeer. Volgens thesprucepets.com is dít wat jou voël vir jou wil sê:

Die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Vereniging (Sava) raai eienaars aan om seker te maak dat hul troetelvoël ’n behoorlike dieet volg. Die meeste voëls kan nie net van sade leef nie, aangesien dit baie vet, maar min voedingstowwe bevat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees