book-icon Uitgawe Desember 2017 & Januarie 2018

Kersvader & sy helpers

akkreditasie
Stilering: Joanita Cillié; Foto’s: Adel Ferreira
Stilering: Joanita Cillié; Foto’s: Adel Ferreira
Adel Ferreira

Kyk na die prentjies bo en versier elke stokkie.
Takbok: Hy kry ’n bruin lyf, ’n magie en ore van roomkleurige papier, plastiekogies en ’n rooi tossel vir ’n neus.
Elfie: Kleur sy lyfie groen in, plak ’n groen tossel op en prakseer ’n groen hoed, room ore en wit kragie van papier. Plak die plastiekogies vas en teken die mond in.
Kersvader: Kleur sy lyf rooi in, knip sy mus en baard uit papier en plak dit op, plak ’n wit tossel op sy mus vas, plak plastiekogies vas en teken sy mond, knopies en belt op sy lyf.

Sny die tou in stukkies en vorm lussies. Plak elke lussie met gom aan die agterkant van jou Kerspersoonlikheid vas en hang dit daaraan aan die boom op.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees