book-icon Uitgawe Augustus & September 2019

Kinderleeshoekie: Lekker lente-leesfees

akkreditasie
Leeshoekie
Leeshoekie

Lotta se lewe 9: Die kangaroe se skoen is die nuutste aflewering in die storie van die 10-jarige Lotta Liebenberg. Lotta en haar gesin gaan vir ’n naweek weg om haar grootouers se goue bruilof te vier. Sy is rêrig nie lus vir al die aktiwiteite wat haar pa beplan het nie – veral nie om saam met haar klein boeties voor ’n klomp mense te sing nie. Maar sy sien wel daarna uit om eindelik haar niggies te ontmoet wat in Australië woon. Met die oulikste illustrasies. Ideaal vir dié wat reeds self lees, agt tot 12 jaar oud. Human & Rousseau, R160.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees