book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Kinderpartytjie: Jurgens hou van jag!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jurgens Koen se jagpartytjie
Jurgens Koen se jagpartytjie

Die uitnodiging was beslis ’n lekker lusmaker wat die maatjies solank opgewonde kon maak.

Dié koek is in die kol! Chinique Valentine het dit gebak.

Die verwelkomingstafel met talle houtelemente pas perfek by die buitelugtema waarmee Jurgens sy vyfde gevier het. Kakiekleurige bykomstighede is oral gebruik om ’n outentieke Bosveldgevoel te gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees