book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

Kinderpartytjie: Krulkop in die kombuis

akkreditasie
Julia se 2de verjaardag partytjie met 'n bak-tema
Julia se 2de verjaardag partytjie met 'n bak-tema

Nel-Mari en Nicholas Harle ken hul dogtertjie goed. Niks is vir haar lekkerder as om saam met maatjies te bak en te brou nie … en dan natuurlik om aan die smullekker soetgoed weg te lê. Dis mos wat ’n partytjie moet wees! Die voorskote is aangetrek en die vierings het begin, in Julia se kombuis.


Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees