book-icon Uitgawe september & Oktober 2020

Kinderpartytjie: 'n Konstruksiepartytjie

akkreditasie
Pa Ruan Korb met die driejarige Faf en ma Marie-Louise met Iemke (6 maande)
Pa Ruan Korb met die driejarige Faf en ma Marie-Louise met Iemke (6 maande)

Alles het mooi saamgewerk om Faf se droompartytjie te verwerklik, van die partytjieplek met sy kaal houttafels tot die konstruksietekens en houtpalette.

Iets vir elke smaak: sjokoladewiele, Rice Krispie-koekiestokkielekkers, appelkooslekkers en heerlike soetkoekies.

Die gelukkige Faf het twee koeke gehad en was gek oor die koeke én sy tema. Die sjokoladekoek is deur Marie-Louise se tante gebak, terwyl die ander koek by Mellie Se Koeke Goete laat bak is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees