As jy wil hê jou kinder- of ooievaarspartytjie moet op hierdie blad verskyn, stuur gerus ’n e-pos met foto’s van ’n goeie gehalte en ’n kort beskrywing van die partytjie na sharing@ypbmagazine.com
Die De Beers hou partytjie. Vidette hou Sebastian (2) vas en Delano sy kleinsus, Isabella (5 maande).
Dié plakkaat het gaste welkom geheet by Sebastian se partytjie.
Die fokustafel is met trosse ballonne versier – selfs ’n paar tamatieballonne. Die tafelhuisie was gelaai met groenteplantjies en tamatiegebak.
Die fokustafel is met trosse ballonne versier – selfs ’n paar tamatieballonne. Die tafelhuisie was gelaai met groenteplantjies en tamatiegebak.
Boorgatwater het nog nooit so lekker gesmaak nie!
Melkdrankies kry ’n nuwe voorkoms.
Is hierdie bedankingskaartjies nie te oulik nie? Oorspronklikheid wen altyd.
Simoné van Greunen leer die maats – Sebastian en Liam Jordaan – hoe om ’n groentetuin te kweek. Hulle is gewys hoe om groente oor te plant en te versorg, en het dit terdeë geniet!
’n Kruiwa gevul met eetgoed vir elke gas.
Versierde koekies vir die suikertande.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.