book-icon Uitgawe Mei & Junie 2020

Kinderpartytjie: Cowboy-pret

akkreditasie
Esré het goiingtafeldoeke en wit-en-rooi geruite tafellopers gekies. Daar was ’n groot perd as hooffokus op die koektafel. Sonneblomme, minibale, kaktusse, perde en selfs ’n ossewa was 
alles deel van die dekor. Daar was ook bale met ’n oudtydse melkkan en perdesaal waar maatjies foto’s kon neem.
Esré het goiingtafeldoeke en wit-en-rooi geruite tafellopers gekies. Daar was ’n groot perd as hooffokus op die koektafel. Sonneblomme, minibale, kaktusse, perde en selfs ’n ossewa was alles deel van die dekor. Daar was ook bale met ’n oudtydse melkkan en perdesaal waar maatjies foto’s kon neem.



Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees