book-icon Uitgawe Augustus & September 2019

Kunsvlyt: Span die seile

akkreditasie
Baba & Kleuter
Baba & Kleuter

1. Skep die drywende deel van jul bootjie deur drie kurkproppe met die tou aan mekaar vas te bind. Knoop die tou stewig vas en sny oortollige tou af.

2. Sny ’n stuk van die vierde kurkprop af om ’n boei te vorm.

3. Knip driehoeke uit die sponspapier om vir die boot en boei elk ’n seil te maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees