book-icon Uitgawe Oktober & November 2019

Kunsvlyt: Toiletrol-poppe

akkreditasie

Stap 1 Begin deur te besluit watter diere of skepseltjies julle wil skep. Maak jou kleuter deel van die proses. Soek inspirasie in tydskrifte of aanlyn. Teken ’n prent van die dier wat julle wil maak op die toiletrol en besluit watter elemente julle nodig gaan hê.

Stap 2 Sny ’n strook papier effens wyer as die toiletrol. Draai dit om die toiletrol en vou die ekstra stuk oor die bokant. Gom die papier in hierdie posisie vas en plak die boonste en onderste kante van die papier met kleeflint aan die toiletrol vas.

Stap 3 Teken die klein oortjies of voelers van die diertjie op die ekstra stuk wat jy om die bokant gevou het en knip die res van die papier weg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees