book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2019

Kweek ’n lesertjie

akkreditasie

Bak en brou is die mooiste boekie en handel oor vriendskap. Jan-Daniël, ’n wolf, is mal oor bak. Hy bak die allerlekkerste soetgoed en dit is waarom hy so opgewonde is toe hy ’n uitnodiging ontvang na die Groot Hasie-bak-en-brou-kompetisie.

Hoewel dinge lelik skeefloop, gebeur twee wonderbaarlike dinge by hierdie kompetisie: Jan-Daniël wen én hy ontmoet iemand wat net so gek oor sjokoladekoek is as hy! Die boekie bevat pragtige en kleurryke illustrasies en die groterige teks maak dit maklik om te lees. Dit is geskik vir driejariges en ouer.

* Lapa Uitgewers, R130.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees